KAROO SPORTNUUS - Die jaarlikse Driehoekige-sportdag het op Saterdag 3 Junie by Laer Volkskool plaasgevind.
Laer Volkskool, Karel Theron Primêr van Middelburg, Niko Brummer Primêr van Beaufort-Wes en Beaufort-Wes Voorbereidingskool het aan hierdie sportdag deelgeneem.
Die tellings is soos volg:
Netbal:
- o. 7 Laer Volkskool wen Beaufort-Wes Voorbereiding 11 - 0
- o. 7 Laer Volkskool wen Karel Theron 3 - 2
- o. 8 Laer Volkskool wen Beaufort-Wwes Voorbereiding 4 - 0
- o. 8 Laer Volkskool wen Karel Theron 8 - 0
- o. 9 Laer Volkskool wen Beaufort-Wes Voorbereiding 13 - 0
- o. 9 Laer Volkskool wen Karel Theron 6 - 1
- o. 10 Laer Volkskool wen Niko Brummer 8 - 1
- o. 10 Karel Theron wen Laer Volkskool 3 - 6
- o. 11 Laer Volkskool wen Nico Brummer 9 - 1
- o. 11 Karel Theron wen Laer Volkskool 1 - 11
- o. 13 B Nico Brummer wen Laer Volkskool 0 - 21
- o. 13 B Karel Theron wen Laer Volkskool 3 - 9
- o.13 A Niko Brummer wen Laer Volkskool 9 - 15
- o. 13 A Karel Theron wen Laer Volkskool 12 - 14
Rugby:
- o.7 Karel Theron wen Laer Volkskool 10 - 25
- o. 7 Beaufort-Wes Voorbereiding wen Laer Volkskool 0 - 30
- o. 11 A Laer Volkskool wen Karel Theron 33 - 0
- o. 11 A Laer Volkskool wen Niko Brummer 55 - 0
- o. 13 A Laer Volkskool wen Karel Theron 43 - 7
- o. 13 A Laer Volkskool wen Niko Brummer 56 - 5
Laer Volkskool se o. 13 A-rugbyspan.
Janneke Groenewald in aksie.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’