KAROO NUUS - Tydens die jaarlikse konferensie van die Oos-Vrystaat Koöperasie wat op 19 en 20 September by die OVK-hoofkantoor in Ladybrand aangebied is, is die Hofmeyr-tak met twee wentoekennings vereer.
Loerien Jordaan is aangewys as OVK se takbestuurder van die jaar, terwyl die Hofmeyr-tak onder haar leierskap ook aangewys is as die beste in die Vlak 3-groep OVK-takke.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’