CRADOCK NUUS - Die eerste netbalspan van Hoërskool Cradock het op Saterdag 9 Maart aan die Despatch-toernooi in Despatch deelgeneem.
- Hoërskool Cradock 16 vs 11 Hoërskool Collegiate
- Hoërskool Cradock 24 vs 5 Hoërskool Sentraal
- Hoërskool Cradock 4 vs 26 Hoërskool Despatch
"Die laaste wedstryd was 'n groot uitdaging vir die meisies, maar hulle het voluit gespeel.
Hierdie toernooi is altyd 'n leerkurwe en die meisies het goeie netbal gespeel en goeie sportmangees getoon," sê hulle afrigter.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’