OOS-KAAP NUUS - 'n Boer uit die Langkloof, André Kritzinger, is op 6 Augustus by Agri Oos-Kaap se kongres in Jeffreysbaai as die Oos-Kaap se Jongboer van die Jaar vir 2025 aangewys.
Kritzinger boer met sagtevrugte (appels en pere), steenvrugte (perskes en pruime), en ’n Boran- en Wagyu-stoet in die Langkloof-streek.
Agri Oos-Kaap ondersteun jong boere in die landbou.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’