GRAAFF-REINET NUUS - Drie van Hoër Volkskool se netbalafrigters het onlangs 'n NSA afrigtingskursus deur Lana Krige bygewoon.
Krige is die hoofafrigter van die NMU Madibaz en het al groot hoogtes in Netbal Suid-Afrika bereik, beide as speler en afrigter.
Die kursus was uiters leersaam en HVS sien uit na die nuwe seisoen.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’