Breaking News Update
GRAAFF-REINET NUUS - Daar is bevesitg dat 13 mense in die ongeluk op die N9 buite Graaff-Reinet dood is. Noodwerkers is steeds op die toneel besig om beseerde passasiers te behandel.
‘n Mazda CX5 en ‘n volgelaade minibus het kop-aan-kop gebots.
Al ses insittendes in die Mazda en sewe passasiers in die minbus is op die toneel dood verklaar.
Die pad is steeds gesluit tot opruimingswerk afgehandel is.
Vorige artikel: Kop-aan-kop botsing op N9 naby Graaff-Reinet
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’