GRAAFF-REINET NUUS - Wie sou nou dink dat twee Graaff-Reinet inwoners mekaar in Japan sal raakloop?
Envor Botha van Goldrush was heel in sy noppies to hy ’n mede-Karoo rugbyondersteuner, Hanli du Pisanie, by ’n Rugby Wêreldbeker-wedstryd in Japan sien.
Miskien het ’n bietjie Graaff-Reinet ondersteuning die ouens in groen-en-goud gehelp om die beker huis toe te bring!
Envor Botha saam met mede Bok-ondersteuners.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'