GRAAFF-REINET NEWS - Klein Smokey van Graaff-Reinet is baie opgewonde dat sy mense-ma, Anebelle Benidito, nou meer by die huis sal wees weens die landswye inperking (lockdown).
Hy is maar net ses maande oud, en is baie lief vir slaap. Waneer hy nie 'n uiltjie knip nie eet hy graag - klein katjies groei mos nog.
Ons wil jou geliefde troeteldier ook graag ontmoet. Stuur 'n foto en informasie aan paula@groupeditors.co.za.
Magie vol, ogies toe. Smokey is lief vir eet en slaap.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'