Gallery
GRAAFF-REINET NUUS - Camerin Bok het op Saterdag 1 April haar 21ste verjaarsdag gevier, 'n maand na sy die mylpaal op 2 Maart bereik het.
Sy en haar oupa, Willem Bok (81) verjaar albei op 2 Maart, en verskil presies 60 jaar.
FOTOGALERY: Camerin Bok vier haar 21ste
Familie van Aberdeen, Gqeberha en Kaapstad het die vieringe bygewoon en Camerin het almal bedank wat die dag spesiaal gemaak het.
Die Bok-familie is van links Freek, Minha, Camerin, Nico, Willem en Elaine (voor).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’