Update
KAROO NUUS - Volgens Benjamen Arends, direkteur van infrastruktuur by die Dr. Beyers Naude plaaslike-munisipaliteit sal beurtkrag vannaand weer om 23:00 geïmplementeer word.
Volgens Eskomsepush se selfoon-toepassing sal fase 6 weer toegepas word en dit van 23:00 Woensdag tot 01:30 Donderdag duur.
Vorige artikel:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’