WILLOWMORE NUUS - 50 leerders van Willowmore Sekondêre Skool het onlangs beurse, ter waarde van R700 elk ontvang by die African Scholar Fund vir hul akademiese prestasies.
Toekenning geskied op die basis dat elke leerder 50% en meer ontvang vir elk van hul vakke.
'Ons bring jou die nuutste Willowmore, Karoo nuus'