GRAAFF-REINET NUUS - Die begrafnisreëlings vir Japie Masimla, wat Donderdagmiddag, 26 April, op die ouderdom van 57 oorlede is, is gefinaliseer.
‘n Gedenkdiens sal Donderdagmiddag, 3 Mei, om 17:00 in die Spandau Sekondêre Skool se saal gehou word.
Sy begrafnis sal volg op Saterdagoggend, 5 Mei, om 09:00 by 7 Gardeinastraat, Kroonvale, met ‘n diens kort daarna om 10:00 in die Rooms-Katolieke Kerk te Kroonvale.
Lees 'n verwante artikel: Atleet sterf
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'