GRAAFF-REINET NUUS - Chanel van Solms en Ruan Grebe het verlede naweek by Profcon getrou.
Beide Chanel en Ruan is van Graaff-Reinet, maar werk nou elders.
Hul ouers, Etienne & Petro van Solms en Tekkie & Bernadette Grebe woon nog almal op Graaff-Reinet.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'