GRAAFF-REINET NUUS - Dawie Putter die eienaar van Supa Quick Graaff-Reinet het Sondagoggend 07:00 bo van die berg af die foto’s van die Vallei van Verlatenheid geneem terwyl ’n wolk-kombers die dorp bedek het.
Die wolk-kombers het Graaff-Reinet heerlik koel gehou vroeg oggend.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'