KAROO NUUS - 'n Leerder, van Laer Volkskool AW Lambrechts, het onlangs gehoor dat hy in die OP o. 13 B Cravenweekspan opgeneem is.
Die span neem van 25 tot 30 Junie deel aan 'n toernooi in Pietermaritzburg.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’