GRAAFF-REINET NUUS - Hoër Volkskool het, in samewerking met Montego Pet Nutrition, 'n oop stuk veld in Graaff-Reinet help skoonmaak.
Gewapen met handskoene en 'n sak, het die leerlinge die veld ingevaar.
Die leerlinge het dit geweldig baie geniet.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'