GRAAFF-REINET NUUS - Hier is Hoër Volkskool se senior leerlingraad vir 2019/2020.
Die hoofleiers en onderhoofleiers sal volgende kwartaal tydens die jaarlikse prysuitdeling bekendgemaak word.
Agter: Skoolhoof Theo Dörfling, Juryna Fourie, Reinier Swanepoel, Jaco van Loggerenberg, Jean-Louis du Plessis, Llewellyn Crewe-Brown, Dieter Bertram, Emile Bosch en Megan Nel. Voor: Wadey Minnaar, Casey du Toit, Astrid Langeveldt, Alwyn van der Merwe, Ruben van der Merwe, Logan Ludick, Mia du Plessis en Labre Oosthuizen.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'