BATHURST NEWS - Valerie Vermaak van Hofmeyr het die afgelope naweek haar 96ste verjaardsag in Bathurst by haar dogter, Judy Alexander, gevier.
Sy is nog sterk en gesond en kon elke telefoonoproep self beantwoord. Sy het ook talle stemboodskappe gestuur aan persone wat haar op sosiale media gelukgewens het.
Saam met haar is haar vier dogters. Sy het ook 'n seun, Naas, wat op die familieplaas in die Hofmeyr-distrik boer.
'Ons bring jou die nuutste Bathurst, Karoo nuus'