GRAAFF-REINET NEWS - Die matriekuitslae is Vrydagoggend landwyd bekendgemaak en die Dr. Beyers Naude-munisipaliteit het weereens indrukwekkende prestasies opgelewer.
Union High in Graaff-Reinet has a spectacular pass rate of 100% with 80% Bachelors passes, 20% Diploma passes and 52 distinctions.
The top students are James Rose-Innes (86,71%), Kyle-Luke du Preez (79,57%) and Hannah Watermeyer (77%).
James Rose-Innes, who, with six As and one B symbol, is Union High School's top performing matric learner for 2021.
James received distinctions for Afrikaans FAL, Mathematics, Life Orientation, History, Physical Sciences and Tourism and was a mere 1% short of getting another distinction for English HL.
Interestingly enough, James, the son of Rowan and Hanli Rose-Innes, isn't the first in his family to achieve such academic excellence. His older sisters, Danelle and Monja, who both matriculated at Union High, also displayed remarkable academic aptitude while at school, both matriculating with a bunch of distinctions to their names.
What is even more remarkable is that all three siblings matriculated with exactly six distinctions and one B symbol each – first Danelle in 2010, then Monja in 2013 and now James in 2021.
While all at Union are delighted by James' results, they aren't surprised. He has always been a proactive and focused learner with a clear idea of the direction in which he wants to steer his future.
Hoër Volkskool in Graaff-Reinet het 'n slaagsyfer van 98,3% met 38 onderskeidings. 65% van die leerders kwalifiseer vir Baccalaureusgraad-studies, 28% vir Diplomastudies en 7% vir Sertifikaatstudies.
Astrid Langeveldt (Hoër Volkskool) slaag met vier onderskeidings.
Die topstudente is Petroné Fourie met sewe onderskeidings en 'n gemiddeld van 84,6%, Stefan Neethling met ses onderskeidings en 'n gemiddeld van 81,6% en Astrid Langeveldt met vier onderskeidings en 'n gemiddeld van 80,1%.
Petroné Fourie is die jongste van drie Fourie-susters wat hul hoërskoolloopbane by Hoër Volkskool voltooi het. Dit is 'n besondere prestasie vir hierdie drie susters aangesien al drie in hul onderskeie matriekjare duxleerlinge van die skool was.
Engeri (klas van 2018) is tans 'n vierdejaar mediese student by die Universiteit van Stellenbosch se Tygerberg-kampus en Juryna (klas van 2020) is in haar tweede jaar van bedryfsingenieurswese by Stellenbosch.
Petroné gaan BA (Geesteswetenskappe) studeer by die Universiteit van Stellenbosch en wil graag 'n skrywer word. Juryna en Petroné is hierdie jaar ook saam in die koshuis Metanoia op Stellenbosch.
Asherville Senior Sekondêr in Graaff-Reinet het 'n slaagsyfer van 43,2%. Sy topstudent is Sydney Mdhluli met onderskeidings vir Engels (eerste addisionele taal) met 84% en geskiedenis (94%) en 'n gemiddeld van 78,3%.
Volgens meneer Loy Bosch toon die skool se algehele slaagsyfer 'n verbetering teenoor die slaagsyfer van 2020, maar is dit steeds glad nie wat hulle verwag het nie.
Die slaagsyfers van ander skole in die Dr. Beyers Naude-munisipale gebied is as volg:
- Klipplaat Senior Sekondêr: 94,1%
- Hoërskool Jansenville: 92,5%
- Carel du Toit Hoërskool in Steytlerville: 74,3%.
- Aberdeen Senior Sekondêr: 64,4%
- Spandau Senior Sekondêr in Graaff-Reinet: 61,7%
- Willowmore Senior Sekondêr: 52,9%
- Nqweba Senior Sekondêr in Graaff-Reinet: 52,3%
Seen here is Union's 2021 top matriculant, James Rose-Innes, with proud mom, Hanli, photographed at James' matric farewell last year.
'We bring you the latest Graaff-Reinet, Karoo news'