GOLFNUUS - Graaff-Reinet-gholfklub het weereens 'n suksesvolle paar dae op die gholfbaan gehad alhoewel dit gepaard gegaan het met baie warm weerstoestande.
Die volgende kompetisies is gespeel en het gesorg vir goeie uitslae:
IPS-kompetisie - 6 September
- Eerste plek - Grant Marais - 34
- Tweede plek - Dan Yeadon - 32
- Derde plek - PJ Krige - 32
Tweestok-afdeling
- André Marais
Sundowner-kompetisie - 8 September
- Eerste plek - PJ Krige - 24
- Tweede plek - Derek Helm -19
- Derde plek - Bernie Weyer - 18
Graaff-Reinet Primêr-gholfdag - 9 September
- Eerste plek - Dennis Hendriks en Paul van der Merwe - 49
- Tweede plek - Grant Marais en Andre Marais - 46
- Derde plek - Derek Helm en D de Kock - 44
- Vierde plek - Bernie Weyer en Davie van Rooyen - 44
Van links in die tweede plek is Grant Marais, Basil Vaaltyn (Hoof van Graaff-Reinet Primêr) en Andre Marias.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’