GRAAFF-REINET NUUS — Die AP Kerk te Adendorp hou Vrydag, 1 Desember, straatverkope in Graaff-Reinet.
Verkope sal afskop om 09:00 agter die NG Grootkerk in Caledonstraat. .
Graaff-Reinetters kan uitsien na heerlike braaivleis, worsolletjies, kerrie-en-rys, basaar poedings en sosaties onder andere.
Moenie die verrigtinge misloop nie!
Vir vooraf bestellings kontak 084 589 2212 of 083 210 1431.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'