Update
GRAAFF-REINET NUUS - Ricardo Smith, raadslid van wyk 2, woeker vandag om mense ingelig te hou oor die munisipaliteit se pogings om die krag weer aan te kry en opruimingswerk te doen na gister se storm.
Die elektriese span is besig met herstelwerk en die departement van gemeenskapsdienste ruim die gesneuwelde bome op.
Hy sê die probleme strek regoor Graaff-Reinet.
Vorige berig: Bome waai op kragdrade
Foto's: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'