Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO'S - Gisteraand se storm in Graaff-Reinet het die benarde kragsituasie vir talle inwoners vererger toe twee bome omgewaai en kragdrade beskadig het.
Huise en geboue in die omgewing van Cradock-, Joubert-, Donkin- en Lombaardstrate word geraak.
Anders as Eskom, het die storm darem nie net skade veroorsaak nie, en is 30mm reën op die hoek van Cradock- en Park gemeet.
VIDEO - Gisteraand se storm
VIDEO - Storm veroorsaak verwoesting
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'