CRADOCK NUUS - Die 23-jarige Clairise Benjamin, van Michausdal, Cradock, het as deel van die Schreiner-skrywersfees haar boek, Stille Vegter, bekendgestel.
Sy vertel dat daar ongeveer vyftig gaste, waaronder haar vriende en familie teenwoordig was, die geleentheid bygewoon het.
"Dit is vir my 'n groot voorreg om hierdie boek te kon skryf en uiteindelik toe kon vrystel."
Vorige artikel: Skrywer veg stilweg voort
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’