Update
KAROO NUUS - Die N10-roete, tussen Cradock en Gqeberha, sal vandag, 6 November oor die Olifantskoppas gesluit wees vanaf 11:00-13:00, terwyl drie turbine-lemme oor die pas vervoer word.
Die vragmotors sal deur ses verkeersbeamptevoertuie vergesel word.
Vorige artikels:
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’