Video
KAROO NUUS EN VIDEO - Die N10 tussen Cradock en Port Elizabeth sal vandag, 16 Oktober, weer vanaf 10:00 tot 13:00 vir verkeer gesluit wees.
Die rede hiervoor is omdat turbine-lemme die Olifantskoppas vervoer kan word tot by Cookhouse.
Dié roete is op die tans baie nat, en daar is stilstaande mangaantrokke wat omsigtigheid verg van reisigers.
Verskafde video ( Video: Andries Kitley).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’