KAROO NUUS - 'n Leerder van Laer Volkskool Burger Slabbert, het op 29 Julie aan die eindronde van die Sarah Baartman-skaakproewe deelgeneem.
Hy het derde geëindig en 'n bronsmedalje ontvang.
Hy is ook in die Sarah Baartman-skaakspan wat van 4 tot 8 Oktober aan die provinsiale kampioenskappe in Jeffreysbaai gaan deelneem, opgeneem.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’