Gallery
GRAAFF-REINET NUUS - Ter afsluiting van die tweede skoolkwartaal en ter bevordering van tennis as sport by die skool, het Laer Volkskool op 19 Junie 'n tennis pretdag gehou waar daar heerlik op die maat van musiek tennis gespeel is.
Tientalle kleurvolle karakters het opgedaag vir die dag se spel.
Almal betrokke het dit terdeë geniet en elkeen het met 'n prys huistoe gegaan.
Tientalle kleurvolle karakters het opgedaag vir die dag se spel.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'