GRAAFF-REINET NUUS - Skuif jou Sondagplanne opsy, want Graaff-Reinet is 22 Maart op die kykNET-program, Kwêla.
Die Advertiser het laasmaand berig dat die Kwêla-span dié Karoodorp besoek het om te gesels met die manne agter die fietsry-gemeenskapsprojek, Hood Riders.
Skakel om 6nm na kanaal 144 om die pragdorp en sy eiesoortige fietse te sien.
-Tune in to kykNET (channel 144) on 22 March, as Graaff-Reinet bike club Hood Riders will feature on the show.
Links is Maxwell Jaftha en een van sy unieke fietse. Regs is Heinrich Davids. Foto's: Paula-Ann Smit
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'