SPORTNUUS - Die jaarlikse Tweelingkoppies-mansrolbaluitdaging het op 29 en 30 September in Hofmeyr plaasgevind.
Die uitdaging het weer 'n vol baan met 48 spelers getrek.
Die span van Port Alfred onder leiding van Jonty Alexander, het as wenners uit die stryd getree.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’