CRADOCK NUUS - Vukasebenze-skuiling in Cradock bied tans basiese rekenaaropleiding vir 30 studente aan deur Bongiwe Ndakisa van die Kwenzikele Opleidingskollege in Tsolo.
Volgens Petra Breytenbach, bestuurslid van dié skuiling het verskeie instansies betrokke geraak as borge waarsonder opleiding eenvoudig nie moontlik sou wees nie.
Die opleiding sal vir een maand duur waarna studente basiese rekenaarvaardigheid in Microsoft-programme sal hê.
'Ons bring jou die nuutste Cradock, Karoo nuus'