GRAAFF-REINET NUUS - Die afgelope paar dae het sekere dele in die Karoo goeie reënvalsyfers aangeteken.
Veral boere in die Jansenville-distrik juig oor die meer as 29 mm reën wat daar uitgesak het.
Die Oppi-vlak-padstal is vir 'n paar dae gesluit nadat deurdringde reën die terrein in 'n dam onskep het, maar dis weer vandag oop vir besigheid.
In Graaff-Reinet is 11 mm die afgelope drie dae aangeteken war die inwoners laat van oor tot oor laat glimlag het.
Hugo Redelinghuys, redakteur van die Graaff-Reinet Advertiser, het in Kerkstraat 'n paar mense se eskapades op kamera vasgevang.
Te lekker!
11 mm reën is die afgelope drie dae aangeteken.
Foto's: Hugo Redelinghuys
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'