Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO - Die jaarlikse Graaff-Reinet Phoenix BKB ramveiling vind vandag, 4 September, by die Botaniese Kompleks plaas. 32 ramme sal opgveil word.
Alle ramme is deur BKB gekeur.
Mense by die veiling is reeds besig om alles in plek te kry, vir wanneer die eerste ram om 12pm onder die hammer sal kom.
Geen hoë pryse word verwag nie, aangesien die droogte 'n groot invloed op die standaard van die ramme het.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'