CRADOCK - Dit was 'n spesiale geleentheid toe vyf oud-skoliere van Cradock Hoërskool se 1995-matriekgroep saam by die erediens van die NG Kerk Cradock-Oos op Kersoggend opdaag.
Destydse hoofseun en -dogter, Paul de Koker en Sanri Opperman asook Anzelle de Koker wat die heel eerste Mejuffrou Cradock Hoërskool was, en Hendra en Johan Mellet het weer bietjie opgevang en lekker gekuier na al die jare.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’