Gallery Update Video
HESSEQUA NUUS & VIDEO - Die vragmotor wat omgeslaan het op die N2 voor Riversdal, is weggeskuif en lê op een baan.
Dit beteken dat ’n stop-en-ry nou in plek is en alle voertuie, insluitende die vragmotors waarvan sommig reeds vanaf vanoggend ongeveer 02:00 af wag, kan nou deurry.
Hazmat is op die toneel gegooi waar diesel en olie uitgelek het.
Kyk 'n video hieronder
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'