Update Video
GRAAFF-REINET NUUS EN VIDEO - Inwoners betoog steeds teen die verkoop van munisipale bates sonder publieke konsultasie.
Dit is duidelik dat hulle nie van plan is om die aftog te blaas sonder dat daar gehoor aan hulle gegee word nie.
Sedert vroeg vanoggend is hulle weer te sien voor die munisipaliteit se tesourie kantore in Caledon Straat, Graaff-Reinet.
VIDEO: Dag 2 van protes op Graaff-Reinet
Die kantore is steeds toe sedert gisteroggend.
Vorige artikel: Graaff-Reinet inwoners dring aan op publieke deelname
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'