KAROO NUUS - Die Kerk van Profesie in Cradock het op 8 Oktober 'n nuwe profeet ingehuldig.
Apostel, Dominic Booysen, het by dié geleentheid vir Miriam Andrews as profetes ingehuldig en ingeseën.
"Profetes Andrews is in die Cradock-gemeenskap bekend vir haar omgee en sorgsame geaardheid," vertel Petrus Plaatjies, gemeenskapsleier.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’