KAROO NUUS - Tydens die Vroue-landbouvereniging se Cradock-sirkel-konferensie in Somerset-Oos gister, 9 Maart, het die Kookhuis-VLV-tak 'n indrukwekkkende agt bekers verower.
Dié tak van Cookhouse is aangewys as Tak van die Jaar met 2 680 punte en as die tak wat die meeste vordering getoon het.
Toevallig was die Kookhuis-VLV ook die konferensie se gasvroue.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'