GRAAFF-REINET NUUS - Die NG Kerk Graaff-Reinet sal op Vrydag, 21 Februarie, om 1nm by die kerk 'n dankdag vir reën hou.
"Ons harte loop oor van vreugde oor die reën wat reeds geval het!" het Sanet van Tonder namens die kerk gesê.
Almal is genooi.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'