Video
ABERDEEN NUUS EN VIDEO - Twee van die ingange na Aberdeen het vandag nuwe gesigte gekry.
Die Aberdeen Toerisme Assosiasie, in samewerking met Aberdeen Residents and Ratepayers Association het die twee borde laat hernu en laat opsit.
VIDEO - Aberdeen Toerisme Assosiasie kry twee nuwe borde.
Naamloos staan die pale by die ingang vanaf Graaff-Reinet.
Bord by ingang vanaf Beaufort-wes
'Ons bring jou die nuutste Aberdeen, Karoo nuus'