GRAAFF-REINET NUUSFLITS - ’n Vyfjarige gemmerkat het Dinsdag nog om sy lewe geveg, nadat hy Saterdag, 1 Junie, met 'n windgeweer in die omgewing van Jansenstraat geskiet is.
Vasco, die troeteldier van Adéle de Beer, is tans in 'n kritieke toestand in die Veterinary Surgeons Dierehospitaal in Graaff-Reinet.
Lees meer in Donderdag se Graaff-Reinet Advertiser, as ook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'