HOFMEYR NUUS - Die gemeenskap van Twinsville, aan die voet van die Pramkoppe, buite Hofmeyr, is die tuiste van ongeveer 800 gesinne.
Pragtige HOP-huise is in die omgewing, sedert die nuwe millennium, opgerig. Geeneen van die huise, wat toegerus is met wasbakke, storte, krane en spoeltoilette, het nog ooit 'n druppel water binnenshuis gehad nie.
Waterpunte is 3 tot 5 km vanaf die huise en die inwoners moet kilometers ver loop om water in hul huise te voorsien.
Hofmeyr Hugs of Hope het in 2020 hulp aan 37 gesinne, met siek en bejaarde inwoners, verleen deur Hippo Rollers aan hulle te skenk.
Princess and Sidney Cetwayo just after their Hippo-roller was delivered to them on 6 July 2020.
Lees die week die volle berig in die Graaff-Reinet Advertiser.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’