KAROO NUUS - Woef! Ontmoet vir Sir Andrew.
Hy is 18 maande-oud, en sy eienaars is Keenan en Taelynn Manley.
Indien jy vir Sir Andrew soek sal jy hom óf in sy bad óf op sy rug vind.
Hierdie gelukkige hond is deel van die familie en gaan oral saam.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'