KAROO NUUS - Ontmoet in hierdie week se Diere-maniere vir kostelike boetie en sussie Dex en Leyla.
Hierdie twee Amerikaanse veghonde (pit bulls) is baie lief vir mekaar en slaap graag snoesig langs mekaar. Sussie Leyla het 'n swart neusie, en Dex 'n rooie.
Die twee hondjies se mense-ma is Monique Minnie van Graaff-Reinet.
Ons wil jou troeteldiere ook ontmoet! Stuur 'n foto en kort stukkie na paula@groupeditors.co.za of WhatsApp na 076 787 4995.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'