KAROO NUUS - “Lootsbergpas o Lootsbergpas! Weer geklee in jou wit sneeujas. Jy staan rotsvas, ek wil nie wee die bus verpas.”
Hierdie reël is uit die gedig Lootsbergpas, geskryf deur Zane Theron oor die sneeu wat onlangs in die pas geval het. Lesers kan die volle gedig in hierdie week se Advertiser lees, wat Donderdag op die rakke sal wees.
Het jy ook ’n gedig oor die onlangse koue, inperking, of sommer oor enige iets om met ons te deel? Stuur jou gedig na paula@groupeditors.co.za vir oorweging.
Argief foto.
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'