GRAAFF-REINET NUUS - Chelsea Hendricks het Dinsdag, 14 Mei, aan 'n leeskompetisie deelgeneem by Kroonvale Biblioteek.
Sy het 'n eerste plek vir Engels sowel as Afrikaans onvoorbereide lees gewen en twee goue medaljes ontvang.
Baie geluk met hierdie mooi prestasie. Dis lekker om sien dat daar kinders is wat hou van lees.
'Ons bring jou di enuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'