Update
GRAAFF-REINET NUUS - Die begrafnis van Cohen Marries (23) vind Saterdag, 7 Oktober by 6 Akasiaestraat om 9:00 en Alex Laing-saal om 10:00 plaas.
Marries is die seun van Ricardo Smith, Raadslid van Wyk 2.
Hy is Saterdagaand, 30 September in ‘n tref-en-trap ongeluk oorlede.
Vorige artikel: Jong man sterf in tref-en-trap
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’