GRAAFF-REINET NUUS - Asherville- en Spandau Sekondêre Skole sê mekaar die naweek die stryd aan wanneer hulle vir die eerste keer in twee jaar weer interskole hou.
Die program begin reeds vanaand met die Big Brag / Motorcade by Asherville Sekondêr om 17:00.
Die program vir die naweek se verrigtinge is as volg:
Woensdag 10 Augustus
- 17:00 - Big Brag / Motorcade (Asherville Sekondêr)
Donderdag 11 Augustus
- 14:00 - Skaak en redenaars (Asherville Sekondêr)
- 18:00 - Onderwyserfunksie (Bush Gastehuis)
Vrydag 12 Augustus
- 13:00 - Vlugbal (Spandau Sekondêr)
Saterdag 13 Augustus
- 08:30 - Rugby en netbal - alle ouderdomme (Botaniese-sportgronde)
- 13:45 - Sokker eerste span (Botaniese-sportgronde)
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'