GRAAFF-REINET NUUS — Circa 1768 - geleë binne Our Yard in Somersetstraat, Graaff-Reinet - het vandeesweek ‘n nuwe reeks t-hemde vir kinders bekendgestel.
Die t-hemde - wat illustrasies van onder andere koedoes en angora bokkies voor op het - is te oulik en jy gaan beslis een vir jou kind wil aanskaf.
Die t-hemde, wat deur grafi ese ontwerper Clarinda Boersema van Pinni Pix ontwerp is - verkoop teen R130 elk en is in groottes 2-3 tot en met 11-12 beskikbaar.
In die meegaande foto verskyn die skattige Phillip en Leila Ehlers, Danell Grobler, Nina Loots en Ava van der Mescht in die hempies.
Skakel 071 870 5081 om meer hieroor uit te vind.
Die t-hemde, wat deur grafi ese ontwerper Clarinda Boersema van Pinni Pix ontwerp is - verkoop teen R130 elk en is in groottes 2-3 tot en met 11-12 beskikbaar.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'