GRAAFF-REINET NUUS - Die matrikulante van Spandau Sekondêr is in hul noppies met hul goeie punte.
Die skool het hul matriekslaagsyfer met 21.8% verbeter tydens die pas afgelope matriekeindeksamen.
Spandau spog dus tans met 'n syfer van 70.8% teenoor 2015 se syfer van 49%.
'Ons bring jou die nuutste Graaff-Reinet, Karoo nuus'